Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Snoek (Thyrsites atun)
Snoek [boodskap #123876] Vr, 11 Januarie 2019 20:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Snoek (Thyrsites atun) is 'n vis wat aangetref word van Mossamedes tot by Tafelbaai, en by Valsbaai, Mosselbaai en soms tot sover as Algoabaai; ook naby Tristan da Cunha, Suid-Australië, Nieu-Seeland en Chili. Sowat 3,5 voet lank. Kom voor in groot trekskole en was vroeër die stapelvoedsel van die Kleurlinggemeenskap aan die Kaap van September tot Junie. Dit is na die Tweede Wêreldoorlog na Engeland uitgevoer, maar het as gevolg van swak inmaakmetodes onregverdiglik in onguns verval. Dit is bekend vir sy prikkelende geur, vars of gesout. Sien Seehulpbronne.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Snip
Volgende onderwerp: Snotsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:58:06 MGT 2024