Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Snip
Snip [boodskap #123875] Vr, 11 Januarie 2019 20:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Snip.
'n Snip.
'n Snip is 'n voël van die waadvoël-groep wat oral in Suid-Afrika in moerasgebiede aangetref word. Die Ethiopiese snip (Capella nigripennis) stem baie ooreen met die Europese soort met sy bruin gekolde verekleed en lang, plat bek. Dit het ook die gewoonte om oor die nes te sirkel voordat dit skielik afduik. Die groter trekvoël van Europa is die (Capella media), terwyl die pragtige (Rostratula benghalensis) in Asië aangetref word. Sowel die mannetjie as die wyfie het helder kolle op die vlerke, en die wyfie het ’n rooi keel. Sy het vermoedelik ook die gewoonte om haar eiers in ’n paar neste te lê waar verskeie mannetjies dit uitbroei en die kleintjies grootmaak.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Snider
Volgende onderwerp: Snoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:45:21 MGT 2024