| Snider [boodskap #123874] |
Vr., 11 Januarie 2019 20:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Snider is 'n Outydse geweer. Vernoem na Jacob Snider, ’n Amerikaner van Hollandse afkoms wat ’n manier ontdek het om die Britse Enfield-geweer om te skakel in ’n agterlaaier wat ’n metaalpatroon kan vat. Moet nie verwar word met Schneider nie. Die Snider is in 1877-81 op groot skaal in Suid-Afrika gebruik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|