Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Smutshuis is 'n gebou wat by die Universiteit van die Witwatersrand opgerig is om die Suid-Afrikaanse Instituut van Internasionale Aangeleenthede te huisves. Dit bevat ’n volledige replika van generaal Smuts se studeerkamer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.