Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Smith’s Coasters
Smith’s Coasters [boodskap #123869] Vr, 11 Januarie 2019 20:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Smith’s Coasters was 'n klein skeepvaartredery wat in 1927 deur die firma C.G. Smith & Co. in Durban gestig is. Hoofsaaklik gebruik in die suikerverkeer tussen Suid-Afrikaanse hawens. Dit het in 1966 met die Unicorn Lines saamgesmelt.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Smith, Sir William James
Volgende onderwerp: Smous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:40:01 MGT 2024