Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Smith, Pauline
Smith, Pauline [boodskap #123866] Vr, 11 Januarie 2019 20:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pauline Smith was 'n Suid-Afrikaanse roman- en kortverhaalskryfster. As die dogter van ’n voormalige distriksgeneesheer in die Oudtshoorn-gebied het sy opgegroei in die Klein Karoo wat altyd die gunstelingagtergrond vir haar boeke gebly het. Na die dood van haar ouers het sy haar in Engeland gevestig, maar haar skryfwerk oor Suid-Afrika voortgesit. Haar belangrikste werk is The Little Karroo, wat in 1925 gepubliseer is, en ’n aantal klassieke kortverhale bevat, veral The Pain. Hoewel nie baie produktief nie, het sy ’n baie hoë standaard gehandhaaf. Oorlede in 1957.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Smith, Professor Johannes Jacobus
Volgende onderwerp: Smith Pommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:06:10 MGT 2024