Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Smith, Charles Thomas
Smith, Charles Thomas [boodskap #123861] Vr, 11 Januarie 2019 19:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Charles Thomas Smith was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof en kanselier van die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop. In 1823 in Brittanje gebore waar hy as advokaat praktiseer tot 1869 toe hy regter word van die Oostelike Distrikte-hof van die Kaap. Verhuis in 1880 van Grahamstad na Kaapstad waar hy in 1889 aangestel is as onder-kanselier van die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop. Oorlede in 1901.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Smith, Sir Andrew
Volgende onderwerp: Smithfield
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:24:53 MGT 2024