Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Smee-eend (Rooibekeend)
Smee-eend [boodskap #123855] Vr, 11 Januarie 2019 19:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die smee-eend (Anas erythrorhyncha) of rooibekeend is een van die algemeenste eende wat op die oop water aangetref word. Die donker kop is duidelik van die wit wang geskei. Pienk snawel. Neste word van dons gemaak en in digte gras gebou. Sien Eend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Smartt, Sir Thomas William
Volgende onderwerp: Smit, Erasmus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:27:18 MGT 2024