| Slurry [boodskap #123852] |
Vr., 11 Januarie 2019 19:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slurry is 'n dorp in Wes-Transvaal, bekend vir sy groot sementfabriek. Die naam is afgelei van ’n mengsel wat gebruik word in die vervaardiging van die sement. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,135 (317 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|