Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Slegtkamp, Kaptein Henri Frederick
Slegtkamp, Kaptein Henri Frederick [boodskap #123850] Vr, 11 Januarie 2019 19:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaptein Henri Frederick Slegtkamp was 'n Boere guerillavegter. In 1873 in Holland gebore en kom as jong man na Suid-Afrika. Hy onderskei homself in die oorloë teen die naturelle en in die Tweede Vryheidsoorlog, veral saam met kaptein ‘Jack’ Hindon by Spioenkop. Hy sluit sy laaste jare op Middelburg, Transvaal, en is op 2 Februarie 1951 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Slawerny
Volgende onderwerp: Sloley, Sir Herbert Cecil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:10:44 MGT 2024