Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Slaweputte
Slaweputte [boodskap #123848] Vr, 11 Januarie 2019 19:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Slaweputte verwys na die geheimsinnige kuile in die oostelike berge van Zimbabwe (Rhodesië) waarvoor daar nog nooit ’n uitleg gegee kon word nie. Dit is gemiddeld 20 voet in deursnee en 6 tot 7 voet diep, te vlak om as doeltreffende aanhoudingsplekke vir slawe of beeste gebruik te word soos oorspronklik vermoed is. Dit het ’n eienaardige tonnelaanloop, gewoonlik net ’n voet of twee wyd. Sommige van die slaweputte het ’n dak. Dit is besonder algemeen by Inyanga.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Slawekommissie
Volgende onderwerp: Slawerny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:36:06 MGT 2024