Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Slangsteen
Slangsteen [boodskap #123846] Vr, 11 Januarie 2019 19:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Slangsteen is 'n beweerde raat teen slangbyt. Dit bestaan uit ’n ovaalvormige stukkie been wat aan die kante gebrand is, en word glo op die wond gevryf. Beskik medies gesproke oor geen geneeskrag nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Slangrivier
Volgende onderwerp: Slawekommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:30:20 MGT 2024