Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Slangkop (Ornithoglossom glaucum)
Slangkop [boodskap #123844] Vr, 11 Januarie 2019 19:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Slangkop (Ornithoglossom glaucum) is 'n giftige Kaapse plant, besonder gevaarlik vir beeste. ’n Ander plant met dieselfde naam wat net so giftig is, word in Transvaal aangetref.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Slanghalsvoël
Volgende onderwerp: Slangrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:36:43 MGT 2024