Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skua of Roofmeeu (Laridae)
Skua of Roofmeeu [boodskap #123837] Vr, 11 Januarie 2019 17:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Skua of Roofmeeu (familie Laridae) is 'n seevoël; algemeen in Tafelbaai en aan die wes- en suidweskus. Verskil daarin van die seemeeu dat dit grootliks bruin is met ’n sterk gekromde snawel. Dit beroof seemeeue en ander seevoëls van hulle vis. Vlieg byna soos ’n valk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skoenlappervis
Volgende onderwerp: Slagtersnek-Rebellie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:44:24 MGT 2024