Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skoenlappervis (Chaetodon)
Skoenlappervis [boodskap #123836] Vr, 11 Januarie 2019 17:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Skoenlappervis (familie Chaetodon) is 'n tropiese en sub-tropiese Ooskusvis, soortgelyk aan die koraalvis. Meesal geel met donker merke. 6-8 duim lank. Verskeie soorte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skoongesig
Volgende onderwerp: Skua of Roofmeeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:26:57 MGT 2024