Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skilpadbessie of Duinebos (Mundia spinosa)
Skilpadbessie of Duinebos [boodskap #123830] Vr, 11 Januarie 2019 17:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Skilpadbessie of Duinebos (Mundia spinosa D.C.) is 'n stekelrige struik tot 3 voet hoog. Bessies word deur voëls geëet. Suidelike kusgebiede in Kaapland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skerpioenvis
Volgende onderwerp: Skilpadtrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:52:16 MGT 2024