Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skepel
Skepel [boodskap #123827] Vr, 11 Januarie 2019 17:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Skepel is 'n ou Kaapse inhoudsmaat vir droë ware gelyk aan een en een-derde van ’n boesel. Vier skepels was gelyk aan een mud of sak.

In 1816 in die Nederlands metriek stelsel ingevoer wat 'n skepel gelyk stel aan 10 liter, maar voor die tyd is verskillende waardes in verskillende streke gebruik. Met Britse oorname het die Nederlandse stelsel van mate en gewigte in Suid-Afrika staande gebly. Die Britse stelsel het egter stadig in gebruik gekom. Die aanvaarding van die Wet op Mate en Gewigte van 1922 het Suid-Afrika eenvormigheid ten opsigte van mate en gewigte gegee. In 1973 (met Wet nr. 76 van 1973) het Suid-Afrika die metrieke stelsel van mate en gewigte aanvaar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Skelling
Volgende onderwerp: Skerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:10:29 MGT 2024