Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skelling
Skelling [boodskap #123826] Vr, 11 Januarie 2019 17:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die muntstuk regs bo is 'n skelling.
Die muntstuk regs bo is 'n skelling.
'n Skelling is 'n muntstuk wat tot die Britse besetting aan die Kaap in omloop was; gelykstaande aan twee pennies en ’n oortjie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skans
Volgende onderwerp: Skepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:08:57 MGT 2024