Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skans
Skans [boodskap #123825] Vr, 11 Januarie 2019 17:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Eenvoudige skans.
'n Eenvoudige skans.
'n Skans is 'n vesting wat deur die Boere in die veld opgerig is vir beskerming teen aanvalle. Gewoonlik van klippe en grond gemaak. Skanse is algemeen gebruik in die Tweede Vryheidsoorlog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skaife, Dr. Stacy Harold
Volgende onderwerp: Skelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:22:14 MGT 2024