Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skaapwagter of Koggelaar (Oenanthe pileata)
Skaapwagter of Koggelaar [boodskap #123823] Vr, 11 Januarie 2019 17:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Koggelaar
'n Koggelaar
Skaapwagter of Koggelaar (Oenanthe pileata) is 'n klein voëltjie van die rooiborsie-familie, taamlik algemeen naby Kaapstad en volop in graanstreke naby Malmesbury. In Klein Namakwaland is hy bekend as koggelaar, ’n regte klein komediant, met sy passies en sang in die broeiseisoen, wanneer hy alle ander voëls naboots. Maak sy nes in afgeleë gate in die grond.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skaapstekers, Sandslange en Grasslange
Volgende onderwerp: Skaife, Dr. Stacy Harold
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:52:20 MGT 2024