Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skaapstekers, Sandslange en Grasslange (Colubridae)
Skaapstekers, Sandslange en Grasslange [boodskap #123822] Vr, 11 Januarie 2019 17:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Skaapstekers, Sandslange en Grasslange (Colubridae) is tipiese slange met agterslagtande, d.i. hulle het sekere hol of gerifde agtertande waardeur gif vloei. Nie een van hulle is besonder giftig nie. Hulle word algemeen in die meeste soorte veld aangetref en in skaapkrale waar daar akkedisse, kewers, ens. is. Baie soorte het strepe of kolle en sommige sandslange is in ’n sekere mate skraal. Sien Slange.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Skaapbos
Volgende onderwerp: Skaapwagter of Koggelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:17:27 MGT 2024