Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sjeik Josef (Sjeg Yussuf)
Sjeik Josef [boodskap #123819] Vr, 11 Januarie 2019 17:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sjeik Josef (meer korrek Sjeg Yussuf) is 'n Moslem heilige wie se graf of kramat 'n plek is waarheen die ortodokse Kaapse Maleiers pelgrimstogte onderneem. As 'n prins in Nederlands-Indië en 'n regstreekse afstammeling van die profeet Mohammed kom hy in botsing met die Nederlands Oos-Indiese Kompanjie en word hy in 1694 na Kaap verban. Saam met hom was verskeie vroue en 'n gevolg van howelinge. Hy is met groot respek deur die Goewerneur, W.A. van der Stel, behandel en toe hy in 1699 dood is, is hy naby die huidige Faure naby Somerset-Wes begrawe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sjangaan
Volgende onderwerp: Sjinese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:09:43 MGT 2024