Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sjangaan
Sjangaan [boodskap #123818] Vr, 11 Januarie 2019 17:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sjangaan is 'n Bantoestam van Zoeloe-oorsprong wat in Mosambiek in die vallei van die Limpoporivier woon. Word ook in Zimbabwe (Rhodesië) en die Republiek aangetref. Hulle is bekend as dansers en is besonder kunstig aangelê. Groot getalle kom jaarliks op kontrak na die Witwatersrand om in die myne te werk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Siviele Kommissaris
Volgende onderwerp: Sjeik Josef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:51:30 MGT 2024