Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Siviele Kommissaris
Siviele Kommissaris [boodskap #123817] Vr, 11 Januarie 2019 07:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Siviele Kommissaris was 'n amp in die staatsdiens. Geskep in 1828. Pligte sluit in die hantering van die siviele en administratiewe werk van elke distrik. In 1834 is die pligte oorgeneem deur die magistraat wat die dubbele pos beklee het. Siviele Kommissarisse is in Zimbabwe (Rhodesiƫ) in die tyd van Cecil Rhodes ingestel. Aan die Kaap het dit bestaan tot Uniewording in 1910.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sivetkat
Volgende onderwerp: Sjangaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:15:45 MGT 2024