Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Silindermeule
Silindermeule [boodskap #123801] Vr, 11 Januarie 2019 06:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Silindermeule is draaiende dromme wat in die goudmyne van die Rand gebruik word vir die vergruising van erts. Dit is omstreeks 1903 ingevoer en die ontwerp is gebaseer op meule wat vir die voorbereiding van sement gebruik word. As gevolg van die probleem om ’n stof te vind wat genoegsame weerstand bied, is dit eers vervolmaak met die uitvinding van die mangaanstaal-vulstuk deur R. Hadfield van Sheffield.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sikadee
Volgende onderwerp: Silkaats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:43:18 MGT 2024