Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sigorei (Cichorium intybus)
Sigorei [boodskap #123799] Vr, 11 Januarie 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sigorei
Sigorei
Sigorei (Cichorium intybus) is 'n lid van die sonneblomfamilie en produseer 'n lang, spitsvormige wortel. Dit word vir drankies en as plaasvervanger vir koffie gebruik en het 'n heilsame uitwerking op die spysverteringstelsel. Hoofsaaklik gekweek in Oos-Kaapland, naby Grahamstad, Alexandria en Bathurst. Produksie oorskry 14,000 ton jaarliks.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sigcau
Volgende onderwerp: Sikadee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:18:28 MGT 2024