Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sieketrooster
Sieketrooster [boodskap #123797] Vr, 11 Januarie 2019 06:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Sieketrooster was ’n kapelaan in diens van die N.O.I.K. wat gewoonlik maar baie geringe akademiese kwalifikasies gehad het. Hy was nie veronderstel om te preek nie, maar slegs om dele uit die Skrif voor te lees.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sibasa
Volgende onderwerp: Sigcau
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:13:35 MGT 2024