Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Shepstone se Hen
Shepstone se Hen [boodskap #123792] Do, 10 Januarie 2019 20:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Shepstone se Hen was eiergeld wat vir belasting opsy gesit is en so genoem omdat sir Theophilus Shepstone in beheer van inkomste in Natal was.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Shepstone, Sir Theophilus
Volgende onderwerp: Shiloh
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:59:03 MGT 2024