Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sewejaartjies (Helichrysum)
Sewejaartjies [boodskap #123780] Do, 10 Januarie 2019 19:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sewejaartjies (Helichrysum) is blomme van die madeliefie-familie. Hulle behou hulle ligpers, ligroos en geel kleure wanneer hulle droog geword het en is dus gewild vir kranse. Meer as anderhalfeeu lank word dit reeds uitgevoer na Frankryk en ander plekke op die Vasteland waar dit bekend staan as Immortelle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sevenoaks
Volgende onderwerp: Seymour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:16:50 MGT 2024