Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sentraal-Afrikaanse Federasie
Sentraal-Afrikaanse Federasie [boodskap #123772] Do, 10 Januarie 2019 19:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sentraal-Afrikaanse Federasie (1953-63) het bestaan uit die selfregerende kolonie van Suid-Rhodesië (tans Zimbabwe) en die Protektorate van Noord-Rhodesië (nou Zambië) en Njassaland (die huidige Malawi). Die totale gebied, meer as 484,000 vk. myl, waarvan Noord-Rhodesië meer as die helfte beslaan het, was groter as die van die Republiek van Suid-Afrika. Sien Rhodesië en Njassaland, Federasie van.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sent
Volgende onderwerp: Sentrale Nuusagentskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:39:42 MGT 2024