Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sent
Sent [boodskap #123771] Do, 10 Januarie 2019 19:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sent is 'n eenheid van die muntstelsel wat in Suid-Afrika kragtens die Desimalisasiewet van 1959 aanvaar is. Dit is in omloop van 1961 af. 100 sent is gelyk aan een rand.

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het in 2002 die sirkulasie van 1c- en 2c-muntstukke gestaak. Die sirkulasie van die 5c-munt is in 2012 gestaak. Dit bly egter wettige tender en besighede is verplig om dit as wettige betaalmiddel te aanvaar.

Munte in sirkulasie: 10c, 20c, 50c, R1, R2 en R5.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Senekal
Volgende onderwerp: Sentraal-Afrikaanse Federasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:37:56 MGT 2024