Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Senekal
Senekal [boodskap #123770] Do, 10 Januarie 2019 19:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Senekal is 'n dorp in die Oos-Vrystaat. Oorspronklike naam was De Put. Later vernoem na Frederick Senekal, Kommandant-generaal van die Vrystaatse burgers in die Basoeto-oorlog van 1858. In 1879 gestig en het ontwikkel in ’n belangrike wol- en suiweldistrik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,409 (1,984 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sena
Volgende onderwerp: Sent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:38:09 MGT 2024