Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sekretarisvoël (Sagittarius serpentarius)
Sekretarisvoël [boodskap #123764] Do, 10 Januarie 2019 14:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Sekretarisvoël.
'n Sekretarisvoël.
Die Sekretarisvoël (Sagittarius serpentarius) is een van die bekendste en kenmerkendste voëls van Suid-Afrika. Die voël is in baie opsigte verwant aan arende, en is bekend vir sy vermoë om slange dood te maak. Hulle is die algemeenste in Suidwes-Kaapland, maar kom in alle dele voor waar daar oop landskap is. Hulle is so genoem vanweë die vere op sy kop wat mens laat dink aan 'n klerk met 'n pen agter die oor. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sekoekoeni
Volgende onderwerp: Sekunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:36:06 MGT 2024