Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sekelvis, Konsertinavis (Drepane punctata)
Sekelvis, Konsertinavis [boodskap #123762] Do, 10 Januarie 2019 14:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sekelvis, Konsertinavis (Drepane punctata) is 'n straalvinnige vis. By Natal en in die Indo-Stille Oseaan, asook aan die Weskus van Afrika so ver suid as Angola, aangetref. Ongeveer 40 cm (15 duim) lank en amper so breed. Silwerig, met goue skynsel en swart strepe of kolle veronderstel om soos die register van ’n konsertina se toetsbord te lyk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seitz, Dr. Theodor
Volgende onderwerp: Sekoekoeni
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:07:48 MGT 2024