Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Seitz, Dr. Theodor
Seitz, Dr. Theodor [boodskap #123761] Do, 10 Januarie 2019 14:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Theodor Seitz was die laaste Duitse Goewerneur van Namibiƫ (destyds Suidwes-Afrika). In 1863 in Seckenheim, Duitsland gebore. Sluit aan by die koloniale diens en word in 1895 distriksbeampte in die Kameroen. In 1900 is hy aangestel in die Department Kolonies in Berlyn en in 1907 as Goewerneur van Kameroen. Was van 1910 af Goewerneur van Suidwes-Afrika tot 1915 met die oorgawe aan die Suid-Afrikaanse magte. Oorlede in 1949.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seilvis
Volgende onderwerp: Sekelvis, Konsertinavis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:39:13 MGT 2024