Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Seilvis (Histiophorus gladius)
Seilvis [boodskap #123760] Do, 10 Januarie 2019 14:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Seilvis (Histiophorus gladius) is een van die groot swaardvissoorte wat in die Indiese Oseaan aangetref word. Nagenoeg 12,5 voet lank. Blou rug en silwer aan die onderkant met lang skerp neus en ’n baie hoë rugvin. Leef van vlakwatervis, soos die makriel, en is een van die hengelaars se ‘grotes’!

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Segal, Abraham (Abe)
Volgende onderwerp: Seitz, Dr. Theodor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:01:18 MGT 2024