Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Segal, Abraham (Abe)
Segal, Abraham (Abe) [boodskap #123759] Do, 10 Januarie 2019 14:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Abraham (Abe) Segal was 'n Suid-Afrikaanse tenniskampioen. Op 23 Oktober 1930 in Johannesburg gebore en ontvang sy opleiding aan die Johannesburgse Handelskool. Lê hom eers in 1947 ernstig op tennis toe en kom in 1955 die eerste keer in die Suid-Afrikaanse Davisbekerspan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seevark
Volgende onderwerp: Seilvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:56:49 MGT 2024