Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Seevark (Bruinvis)
Seevark [boodskap #123758] Do, 10 Januarie 2019 14:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Seevark.
'n Seevark.
Die seevark (ook bruinvis; Phocoena phocoena) is 'n lid van die walvis-familie (Setaseë). Dit is 'n stompneussoogdier van die see, 'n soort dolfyn, wat in groepe leef en wydverspreid in veral die Noordsee voorkom. Die wetenskaplike naam van die spesie is aanvanklik in 1758 deur Carl Linnaeus as Delphinus phocoena gepubliseer. Dié dier word tot 1,80 meter lank en kan tot 60 kilogram weeg. Skole seevarke maak van tyd tot tyd hulle verskyning in Valsbaai, en spring en speel dan tussen die baaiers. Sien Walvis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seeswawel of Visdief
Volgende onderwerp: Segal, Abraham (Abe)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:25:01 MGT 2024