Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » See-engel (Platax teira)
See-engel [boodskap #123750] Wo, 09 Januarie 2019 18:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die See-engel (Platax teira) is 'n vis wat naby die Natalse kus gevind word. Sowat 20 duim lank, geelbruin met donker strepe wanneer hulle klein is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seeduiwel
Volgende onderwerp: Seeheim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:43:21 MGT 2024