Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Seeduiwel (Lophius piscatorius)
Seeduiwel [boodskap #123749] Wo, 09 Januarie 2019 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n seeduiwel.
Skets van 'n seeduiwel.
Die seeduiwel (Lophius piscatorius) is 'n vis wat aangetref word in omgewing van Saldanhabaai, Tafelbaai, die weskus van die Kaapse Skiereiland, in die Noord-Atlantiese Oseaan en die Middellandse See. Sowat 1,2 meter (4 voet) lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Nota: Kyk na die woordeboekinskrywing vir addisionele betekenisse.

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seebrasem
Volgende onderwerp: See-engel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:42:43 MGT 2024