Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sechele
Sechele [boodskap #123743] Wo, 09 Januarie 2019 18:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sechele was die opperhoof van die Bakwena wat ’n gebied beset het wat nou deel is van Botswana. Het Silkaats en sy Matabele ontwyk en onder David Livingstone in 1843 die Christendom aangeneem. Word in 1860 melaats en is in 1863 oorlede. Hy is deur Sebele opgevolg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sebra
Volgende onderwerp: Seder, Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:07:17 MGT 2024