Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sebra (Equus zebra)
Sebra [boodskap #123742] Wo, 09 Januarie 2019 18:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sebras
Sebras
Die Sebra (Equus zebra) is 'n onewehoewige soogdier wat aan die familie van perdagtiges behoort. Vroeër dae baie volop in Suid-Afrika, maar tans hoofsaaklik bewaar in nasionale parke. Daar is verskeie spesies wat slegs verskil in die besonderhede van hulle strepe en geen soort word maklik mak gemaak nie. Die bergkwagga, slegs sowat 1,2 meter (vier voet) hoog, het geen kuif of voorste hare nie en is meer bruin van kleur.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sebele
Volgende onderwerp: Sechele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:42:31 MGT 2024