Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Searle, Sir Malcolm William
Searle, Sir Malcolm William [boodskap #123740] Wo, 09 Januarie 2019 18:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Malcolm William Searle was die Regter-president van Kaapland. In 1855 in Londen gebore; kom op 5-jarige ouderdom na Suid-Afrika; studeer aan die Diocesan College en van 1875 af aan Cambridge. In 1882 tot die Inner Temple toegelaat en begin praktiseer in Kaapstad. Na Uniewording in 1910 is hy aangestel as regter van die Kaapse Provinsiale Afdeling. Was dosent aan die South African College van 1897 tot 1918. Van 1922 tot sy dood op 9 Junie 1926 in die Soutrivierse Spoorwegramp was hy Regter-president van die Kaap die Goeie Hoop.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Scully, William Charles
Volgende onderwerp: Sebele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:59:43 MGT 2024