Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Scully, William Charles
Scully, William Charles [boodskap #123739] Wo, 09 Januarie 2019 18:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Charles Scully was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Op 29 Oktober 1855 in Dublin, Ierland, gebore. Kom in 1867 na Suid-Afrika en gaan woon in die Oostelike Provinsie. Was ’n delwer op die vroeë Diamantveld, word deur die goudontdekkings na Transvaal gelok en bly ’n aantal jare in die omgewing van Pelgrimsrus. In 1876 sluit hy aan by die Kaapse Staatsdiens en word magistraat in Oos-Kaapland, Namakwaland, ens. Begin skryf, veral oor die Bantoerasse. Sy bekendste werke is Twixt Sun and Sand en Daniel Vananda. Oorlede in 1943.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Scottburgh
Volgende onderwerp: Searle, Sir Malcolm William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:01:19 MGT 2024