Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Scott, Sir John
Scott, Sir John [boodskap #123737] Wo, 09 Januarie 2019 17:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir John Scott was Luitenant-goewerneur van Natal van 1856 tot 1864. In 1814 gebore. Tydens sy dienstermyn is die eerste Indiƫrarbeiders die land in gebring en die eerste spoorlyn gebou. Nadat hy oor baie sake met die koloniste gebots het, is hy as Goewerneur na Brits Guiana verplaas. Op 29 Julie 1898 in Chislehurst, Kent, oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Scott, Kolonel Jack
Volgende onderwerp: Scottburgh
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:09:38 MGT 2024