Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Scott, Kolonel Jack
Scott, Kolonel Jack [boodskap #123736] Wo, 09 Januarie 2019 17:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kolonel Jack Scott was 'n Suid-Afrikaanse mynnyweraar. Op 23 Mei 1903 in Transvaal gebore. Ontvang onderwys in Potchefstroom en die City and Guilds College, Londen. Stel vroeg reeds belang in die moontlikhede van goudmyne in die distrik Klerksdorp en was grootliks verantwoordelik vir die stigting van die Strathmore-Beleggingsgroep. Met die samesmelting daarvan met die General Mining and Finance Corporation word hy ondervoorsitter. Tree af in 1962.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Scott, Eerw. Guthrie Michael
Volgende onderwerp: Scott, Sir John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:38:41 MGT 2024