Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Schoon, R.
Schoon, R. [boodskap #123729] Wo, 09 Januarie 2019 16:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
R. Schoon was 'n vroeë reisiger in Transvaal. In 1827 bereik hy die oorsprong van die Maricorivier in Wes-Transvaal en volg dit 150 myl ver tot by die kraal van Silkaats. In 1834 ontdek hy die Chrissie-meer in Oos-Transvaal en was die eerste persoon ná Coenraad Buys wat die Zoutpansberg bereik het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Schoombie
Volgende onderwerp: Schreiner, Olive Emily Albertina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:30:53 MGT 2024