Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Schonland, Dr. Selmar
Schonland, Dr. Selmar [boodskap #123727] Wo, 09 Januarie 2019 16:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Selmar Schonland was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. In 1860 in Frankenhausen, Duitsland, gebore. Hy kom na Suid-Afrika, vestig hom in Grahamstad en van 1889 tot 1910 was hy direkteur van die Albany-museum. Met die stigting van die Universiteitskollege Rhodes in 1904, word hy professor in Plantkunde. Hy doen navorsingswerk, veral op vetplante. In 1940 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Schonland, Sir Basil F.J.
Volgende onderwerp: Schoombie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:03:19 MGT 2024