Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hartbeespoort (Harties)
Hartbeespoort [boodskap #123725] Wo, 09 Januarie 2019 16:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hartbeespoort (informeel Harties) is 'n dorp in die Noordwesprovinsie tussen die Magaliesberg en die oewer van Hartbeespoortdam. Die dorp se naam verwys na rooihartbeeste wat vroeër deur die omgewing se natuurlike poort gehardloop het. Die oudste uitbreiding van die dorp is Schoemansville. Dit is deel van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit, wat die nabygeleë dorp Brits insluit.
Vorige onderwerp: Schoemansville
Volgende onderwerp: Schonland, Sir Basil F.J.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:33:02 MGT 2024