Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Schoemansville
Schoemansville [boodskap #123724] Wo, 09 Januarie 2019 16:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Schoemansville is die oudste woongebied van Hartbeespoort ('n dorp langs die Hartebeespoortdam naby Pretoria). In 1925 gestig en vernoem na die eienaar, Johann Schoeman.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Schoeman, Stefanus
Volgende onderwerp: Hartbeespoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:22:59 MGT 2024